JOIN OUR MAILING LIST |
Die Raad van Afrikaanse Beoordelaars is ‘n professionele organisasie wat reeds sedert 1987 bestaan. Ons visie en missie is geanker in ‘n grondwet met duidelike riglyne.
Die organisasie bestaan uit geïnspireerde beoordelaars wat hulself onderwerp aan die vereistes van die grondwet.
Die afsonderlike lede vorm ‘n hegte eenheid en is daarom ook verantwoordbaar teenoor mekaar vir die manier waarop hulle beoordeel.
Kunswedstryde

Terug | Terug na bo |