JOIN OUR MAILING LIST

Die deelnemer bou 'n sandkasteel; die beoordelaar bewonder die styl en tegnieke!

For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

Die Raad van Afrikaanse Beoordelaars is ‘n professionele organisasie wat reeds sedert 1987 bestaan.  Ons visie en missie is geanker in ‘n grondwet met duidelike riglyne.

Die organisasie bestaan uit geïnspireerde beoordelaars wat hulself onderwerp aan die vereistes van die grondwet. 

Die afsonderlike lede vorm ‘n hegte eenheid en is daarom ook verantwoordbaar teenoor mekaar vir die manier waarop hulle beoordeel.

Kunswedstryde

Terug Terug na bo